"Ons het verlief geraak op Paternoster. Dit is kos vir jou siel om hier te wees. Die atmosfeer is "amazing" en die mense is almal so vriendelik. Dit is lekker om die strories van elke gebou/huisie te hoor. Sal enige tyd weer terug kom. 13 Nov 2011 - 25 Nov 2011." - Suzaan and Gabriele Mastrogiacomo : 2011-11-17 |
"Paternoster and the Panty Bar in particular are OUR favourite places in the whole world! We will one day be there to tie the knot and live happily ever after returing time and time again for MORE crazy happy memories! xxx Tam and James"
- Tammy Nelson : 2011-05-28
|
"Het die naweek van 15 &16 April tuisgegaan by Johan Carosini in die hotel vir die viering van my huweliksherdenking. Wonder was dit weer om in die Weskus te kuier en veral by Paternoster Hotel. Dit het weer groot memories terug gebring van daardie jare wat ek en my oorlede swaer, Nollie de Bruyn omtrent elke Sondag by Tietiesbaai gaan kreef duik en saam met die familie daar gebraai het maar nie voor ons nie eers by Johan gestop het om 'n dop of twee daar te drink nie. Weereens dankie Johan. Paternoster Hotel sal altyd naby my hart bly" - Deon Lerm : 2011-04-17 |
"I fell in love with Paternoster in 2009! Longing to be there everyday!
Happy Everything!"
- Sandy Shepherd : 2010-12-20
|
"Giorello
Jis ou Beer. Julle beter daai plek goed opstok met Windhoeks. Ek gaan begin April daar draai kom maak." - Neil Brown : 2010-12-18 |
"Want to relieve some serious city stress? Best medicine ever, a weekend at the hotel and definately an evening, or two, if you can manage it, in the "Panty Bar"! Thanks J for your "Sowetan toilet", paid the price for misbehaving for most of the Saturday. People of Paternoster are awsome.
"Captain" Bernadette"
- Bernadette Odendaal : 2010-07-06
|
"Ek was bevoorreg om vir 11 maande en daarna 2 twee maande in die Paternoster Hotel te bly.Dit was 'n voorreg. Ek dink altyd met verlange terug aan daardie tyd. Paternoster sal altyd 'n deel van my wees. Terugkeer sal ek gereeld.Johan, Girillo, Clint en Ken word gemis. Hul vriendelikheid en stories Hulle was almal deel van my daaglikse besoek aan die Pany Bar vir 'n drankie en aand eetes tydens my verblyf.'n Besoek aan Paternoster Hotel is iets wat ek aanbeveel as aan "n ieder en elk.
Vriendelike groete tot wedersiens " - John Wauben : 2010-03-02 |
"Was there 15 years ago, can not forget about it, was so joyful. Live in Germany but will return to Paternoster once I am back in South Africa, my favourite country worldwide."
- Claudia Dichtl : 2010-02-05
|
"Van Januarie 2010 beplan ek om een keer per maand vir 'n naweek daar te kom relax...so hou julle gereed..." - Tommy Allen : 2009-12-22 |
"Sal nooit vergeet hoe my pa (Nollie de Bruyn) altyd op 'n Sondag by Oom Johan gestop het om vinnige 'n dop te drink nie!!!!!Moenie vergeet van Saterdagaande se dans nie!!!Lekke lekke"
- Terry (de Bruyn) Treurnicht : 2009-10-06
|